Below are the listings.

Icons show what information is available:
Verified Business | Photos | Contact Number | Website | Facebook | Twitter | pinterest | Instagram | linkedin | Google+ | Skype | Address | Contact Form

Ilonka Dynamic Wellness Centre
Flamwood - Klerksdorp

Dynamic Wellness Centre - Health Analysis using advanced computer technology.

Looking for a detailed analysis of your health condition?
Want to avoid a possible health problem by addressing it early enough?

We can help!

In a 45 - minute session you can learn more about your own health than ever before, and we can swiftly identify the source of your problem . It's a good starting point if you know something is wrong , but you do not know where to start looking.

You get a copy of the results and we will send you in the right direction if you need to consult a medical specialist, or just supplements needed .

Dynamic Wellness Centre - Gesondheidsontleding met behulp van gevorderde rekenaartegnologie.

Soek jy 'n gedetailleerde ontleding van jou gesondheidstoestand?
Wil jy 'n moontlike gesondheidsprobleem voorkom deur dit vroeg genoeg aan te spreek?

Ons kan help!

In een 45-minute sessie kan jy meer leer oor jou eie gesondheidstoestand as ooit tevore en kan ons vinning die oorsprong van jou probleem identifiseer.  Dis 'n goeie beginpunt as jy weet iets is fout, maar jy weet nie waar om te begin soek nie.
Jy kry 'n afskrif van die resultate en ons stuur jou in die regte rigting indien jy nodig het om 'n mediese spesialis te gaan raadpleeg, of slegs aanvullings benodig.

Kontak ons vandag om jou sessie te boek.

Keywords: Gesondheids ontleding met behulp van gevorderde Rekenaar Tegnologie. Natural Products, Bio Feedback Therapy, Scio analysis & therapy, Bio-feedback Therapy

Sponsored Ads